Thursday 13 November 2014

Openbaring #4: Die boek Openbaring is futuristies



Die boek Openbaring is  futuristies.


Daarvoor word die letterlikheid waar nodig aanvaar...


Die Preteriste: alles in Openbaring is alreeds in die eerste eeu vervul


Die Historici.elke gesig, visioen en leer het 'n ooreenstemmende tyd in die geskiedenis gehad


Die Futurustiese:
Op 1 (verby),
Op2-3 ook soos die Historici: daar is ooreenstemmende tydperke in die geskiedenis.
Op4-22 moet nog in die toekoms gebeur.

No comments: