Thursday 13 November 2014

Openbaring #6: Die boek Openbaring verloop chronologies!

Nog meer inleiding tot die Boek Openbaring.


Chronologies sal daar wees die einde van die Kerkera (Op 2-3)


Dan die wegraping van die Kerk (Op 4:1-4)


Daarna die Groot Verdrukking (Dan 9: 24-27, Op 6:1 - 18:24)


Dan aan die einde die sigbare Wederkoms van Jesus Christus


Watter Wederkoms verwagting het jy?


Wag jy op die koms van Jesus VIR SY HEILIGES (Bruid)?  Op 4:1-5


Of


Wag jy op die koms van Jesus MET SY HEILIGES?  (Sag 4:4-5, Op 19:11-15)

No comments: