Friday 27 November 2015

Openbaring#79: Openbaring 10-14 saamgevat


Op 1:19  Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;


wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.

wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.

wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.

Inleiding tot Openbaring

Openbaring 1 saamgevat: Lees hier

Die Kerk era

Openbaring 2-3 saamgevat: Lees hier

Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:

Openbaring 4: Lees hier
Openbaring 5: Lees hier

Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking

Openbaring 6 saamgevat: Lees hier
Openbaring 7 saamgevat: Lees hier
Openbaring 8 saamgevat: Lees hier
Openbaring 9 saamgevat: Lees hier

Die gebeure tydens die middel van die Verdrukking


In die middel van die 7 jaar lange Verdrukking sal die Antichris wat die 7 jaar verbond geïnisieer het, dit verbreek.

Hierdie verbondsverbreking in die  middel  van  die  sewejaar-periode  gaan gepaard met die oprigting van die gruwel in die tempel (Matt. 24:15; Op. 13:14- 15) waarna ʼn verskriklike vervolging teen die Jode sal dan plaasvind (Matt. 24:21-22). 

God openbaar meer oor sy voorgesette getuienis op aarde (deur onder andere die twee Getuies, Elia en Henog, hul dood en hul opstanding). 

Die blaas van die 7de  basuin, wat dan  ook die 3de wee is wat sal aanbreek, het verskriklike gevolge vir die mens en die aarde. 

Die onmiddellike gebeure ná die aankondigings is die oorlog in die engelewêreld waar die draak (Satan, die ou slang) en sy gevalle engele saam met hom uit die hemel op die aarde gewerp word (Op. 12:3-4, 7-9, 12). 

Die draak gee sy mag en troon aan die Antichris vir die Groot Verdukking, maw die laaste 42 maande (3 ½ jaar) (Op. 13:2,5). 

Ook  sien ons die verskyning van die valse profeet (Op. 13:11-18; 16:13; 19:20)

Saamgevat dus hiermee:

Op 10: Die gebeure in die middel van die Verdrukking: Lees Hier
Op 10: Openbaring 10 is 'n parentese: Lees Hier
Op 10: God is nie sonder Sy getuienis tot die wereld nie: Lees hier

Op 11: Die 3de Tempel: Lees hier
Op 11: Elia en Henog is die twee Getuies: Lees hier
Op 11: Elia en Henog se bediening, dood en opstanding: Lees hier
Op 11: Die blaas van die 7de basuin is die 3de Wee: Lees hier

Op 12: Die tyd van benoudheid vir Jakob: Lees hier
Op 12: Die vrou met die son bekleed is Israel: Lees hier
Op 12: Die manlike kind is die 144 000 Jode: Lees hier
Op 12: Die vuurrrooi draak is Satan: Lees hier

Op 13: Wêreldryke in professie volgens Daniel: Lees hier
Op 13: Die Antichris se ware kleure word getoon: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldregering: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldgodsdiens: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldekonomie: Lees hier

Op 14: Is ʼn voorspel tot die 7 wraakskaal-oordele: Lees hier
Op 14: Die 144 000 (manlike kind) is in die hemel: Lees hier
Op 14: Die aankondigings in die hemel: Lees hier
Op 14: Die graanoes word ingesamel: Lees hier
Op 14: Die wynoes word ingesamel: Lees hier

Regte (C) 2011 Raymond D Lombard

Volgende: Openbaring 15-18 saamgevat: Lees hier

No comments: