Thursday 3 December 2015

Openbaring#96: Openbaring 19: Die sigbare wederkoms van Jesus Christus

Die dag van die Here is dan ook die laaste dag van die Groot Verdrukking.
Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde!

Openbaring 1:19 gee die sleutel tot die verstaan van die boek Openbaring:


Op 1:19  Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;


wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.

wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.

wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.

Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:


Deel 1: Op 4: Die oordeelstroon van God : Lees hier
Deel 2; Op 5: Die Lam en die boek verseel met 7 seels: Lees hier

Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking


Op 6: 'n ontleding van Daniel 9:27: Lees hier
Op 6: die Kerk gaan nie deur die Groot Verdrukking Lees hier
Op 6: Die 7 seels (eerste reeks van oordele): Lees hier
Op 6: Die Perde: Letterlik of nie? Lees hier
Op 6: Die Perde (die oopmaak van Seels 1-4): Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 5de Seel: Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 6de Seel: Lees hier

Op 7: Openbaring 7 is ʼn parentese: Lees hier
Op 7: Die 144 000 Jode: Lees hier
Op 7: Die uitgereddes uit alle nasies: Lees hier

Op 8: Die opmaak van die 7de Seel: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 1ste basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 2de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 3de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 4de basuin: Lees hier
Op 8: Die aankondiging van die 3 Wee: Lees hier

Op 9: Die blaas van die 5de basuin is die 1st Wee: Lees hier
Op 9: Die blaas van die 6de basuin is die 2de Wee: Lees Hier

Die gebeure tydens die middel van die Verdrukking


Op 10: Die gebeure in die middel van die Verdrukking: Lees Hier
Op 10: Openbaring 10 is 'n parentese: Lees Hier
Op 10: God is nie sonder Sy getuienis tot die wereld nie: Lees hier

Op 11: Die 3de Tempel: Lees hier
Op 11: Elia en Henog is die twee Getuies: Lees hier
Op 11: Elia en Henog se bediening, dood en opstanding: Lees hier
Op 11: Die blaas van die 7de basuin is die 3de Wee: Lees hier

Op 12: Die tyd van benoudheid vir Jakob: Lees hier
Op 12: Die vrou met die son bekleed is Israel: Lees hier
Op 12: Die manlike kind is die 144 000 Jode: Lees hier
Op 12: Die vuurrrooi draak is Satan: Lees hier

Op 13: Wêreldryke in professie volgens Daniel: Lees hier
Op 13: Die Antichris se ware kleure word getoon: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldregering: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldgodsdiens: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldekonomie: Lees hier

Op 14: Is ʼn voorspel tot die 7 wraakskaal-oordele: Lees hier
Op 14: Die 144 000 (manlike kind) is in die hemel: Lees hier
Op 14: Die aankondigings in die hemel: Lees hier
Op 14: Die graanoes word ingesamel: Lees hier
Op 14: Die wynoes word ingesamel: Lees hier

Die gebeure tydens die laaste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking


Op 15: Gebeure in die hemel VOOR die uitstorting van die wraakskale: Lees hier

Op 16: God beveel die uitstorting van die wraakskale: Lees hier
Op 16: Die 1ste wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 2de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 3de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 4de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 5de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 6de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 7de wraakskaal word uitgestort: Lees hier

Op 17: Die Twee Babilons: Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die visioen): Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die uitleg): Lees hier

Op 18: Babilon die stad word geoordeel: Lees hier
Op 18: God se oordele is volbring: Lees hier

Die wederkoms van Jesus Christus 


Op 19: Die gebeure in die hemel: Lees hier
Op 19: Die sigbare wederkoms van Jesus Christus: Hierdie skrywe

Die dag van die Here


Rev 19:11 Toe het ek die hemel geopend gesien; en daar was ‘n wit perd, en Hy wat daarop sit, word genoem Getrou en Waaragtig, en Hy oordeel en voer oorlog in geregtigheid. wat geskrywe is, wat niemand ken nie, behalwe Hy self. Rev 19:13 En Hy was bekleed met ‘n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God. Rev 19:14 En die leërs in die hemel het Hom gevolg op wit perde, bekleed met wit en rein fyn linne.

Die gesig wat Johannes nou aanskou, is dramaties anders as wat hy nog ooit vantevore aanskou het.

Hier aan die einde van die Groot Verdrukking (die laaste drie-en-'n half jaar) aanskou hy twee gebeure wat die klimaks vorm aan die einde van die Verdrukking. (die 7 jaar periode)

Dit bring die gebeure in Openbaring 6 – 19 tot ʼn einde – die 7 jaar periode is nou uitgespeel op die wêreldtoneel.

Twee gebeure vorm die klimaks:
  • Eerstens – die slag van Armagéddon en die nasies, en
  • Tweedens, die sigbare wederkoms van Jesus Christus, die Koning van die konings.

Chronologies het die volgende gebeure ontvou.

Eerstens, Die boknasies (Matt. 25) is versamel in Armagéddon (Openb. 16:12-16), dit het gebeur tydens die uitstorting van die 6de wraakskaal. Dit is die vervulling van Psalm 2:1-6. Wat hier gebeur is die versameling van die nasies in die Vallei van Jisreël.

Tweedens, Babilon is verwoes deur ʼn aardbewing (Openb. 16:19; 18:1-24; 19:2-3), want sy is skuldig aan die bloed van die profete (die twee getuies) en die Verdrukking gelowiges.

Derdens, die val van Jerusalem soos opgeteken in Sagaria 12:1-3; 14:1-2; 13:8.

Vierdens sal die leërmagte van die Antichris in Bosra versamel om die Jode uit te delg wat in die Verdrukking daarheen gevlug het (Jer. 49:13-16; Openb. 12:13-16).

Vyfdens die nasionale wedergeboorte van Israel (Lev. 26:40-43; Sag. 12:10; Matt. 23:37-39). Daar kom ʼn nasionale belydenis van Israel se sonde en ʼn smeking vir die verskyning van die Messias aan die einde van die Groot Verdrukking. Dit sal lei tot die redding van die oorblyfsel van Israel, wat ʼn vervulling sal wees van die profesie in Romeine 11:25-27. Wanneer die Bybel hier spreek “so sal die hele Israel gered word”, word bedoel elke Jood wat op daardie oomblik lewe, bedoelende die derde wat oorgebly het van die oorspronklike getal Jode wat gelewe het toe die Verdrukking begin het (Sag. 13:8-9). Die smekinge van die Jode dat die Messias hulle uit die hand van die Antichris kom red, is opgeteken in Sagaria 12:10-13:1; Joël 2:28-32; Jesaja 64:1-12; Psalm 80:1-20).

Sesdens sien ons die sigbare wederkoms van Jesus Christus die Messias. Die oorspronklike plek van die Messias se verskyning blyk eers Bosra te wees (Jes. 63:1-6). Daar sal Christus veg teen die nasies wat hulle daar versamel het teen die Jode se oorblyfsel. Is dit ʼn vervulling van Miga 2:12-13?

Sewende, hierdie oorlog sal uitbrei tot by die Antichris en sy magte (Armagéddon), waar dit in die vallei van Josafat (Joël 3:12-13; 14-16) sal eindig; dit is in die Kedronvallei aan die voet van die Olyfberg.

Laastens sien ons die Messias in sy oorwinning op die Olyfberg na sy grootste oorwinning (Sag. 14:2-9).

Die dag van die Here is dan ook die laaste dag van die Groot Verdrukking.


Regte (C) 2011 Raymond D Lombard

Volgende: Openbaring 19: Die slag van Armagéddon: Lees hier

No comments: